Hoe vinnig neem plante water op? Home Natuur Wetenskap & Tegnologie Hoe verklaar jy dit? Programme Gepubliseer op 27/11/2017. Sondag 26 November 2017 Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Chris Swanepoel. Wat veroorsaak ligaamsreuke? Kry ‘n mens slange met pote? Watter faktore beïnvloed die spoed van golwe? Kan springgety veroorsaak dat ‘n boorgat 5 km van die see af dreun en blaas? En hoe vining vind wateropname deur plante plaas? Laai Af (25 982KB) Teken in met iTunes Luister