Hoe werk ‘double jeopardy’?


In Regsake is die volgende bespreek:

– Die beginsel van ‘double jeopardy’: dat ‘n mens nie twee keer vir dieselfde oortreding vervolg kan word nie? Hoekom was dit nie van toepassing in die onlangse Mombergsaak nie?
– Staatsgetuies: Wanneer kan ‘n beskuldigde ‘n staatsgetuie word in ruil daarvoor dat hy nie verder vervolg word nie?
– Geslagsveranderings en gewysigde geboortesertifikate: Ian Wessels (aanbieder) en Igna Klynsmith (namens die Prokureursorde van Suid-Afrika) bespreek die hofsaak waarin drie getroude mans, wat geslagsveranderings ondergaan het, vra vir ‘n aangepaste geboortesertifikat oor hulle geslag.