Hoe werk Foucault se pendulum?


‘n Foucalt pendulum in die Museo de las Ciencias Principe Felipe in Valencia, Spanje.

Hoe werk Foucault se pendulum?

Dít is een van die vrae wat gestel is aan wetenskaplikes. Hulle gee antwoorde op luisteraars se vrae in Hoe verklaar jy dit?

Lees meer oor Foucault se pendulum:
https://www.smithsonianmag.com/smithsonian-institution/how-does-foucaults-pendulum-prove-earth-rotates-180968024/

https://www.geolounge.com/geography-of-foucault-pendulums/

http://gyantemple.com/full.php?ID=202

Ander vrae wat beantwoord is, is:
– Hoekom kwaak paddas?
– Wat veroorsaak dat voetspore op nat seesand aanvanklik droog is, en dan vol water word?

Hier is nog voorbeelde van Foucault se pendulum:

Foucault Pendulumby die California Academy of Sciences by Golden Gate Park in San Francisco.

Foucault pendulum in die Pantheon in Parys

‘n Foucault pendulum in die fisika-gebou van die Universiteit van Miami.