Hoe werk jou immuunsrtelsel en inflammasie?


Wat behels die inflammatoriese reaksie – daardie reaksie wat deels verantwoordelik is vir Covid-simptome en die goor gevoel wat sommiges ervaar ná hulle die entstof ontvang het? Waar pas antiliggame, antigene, T-limfosiete en sitokiene in?

Marí Hudson gesels in Gesondheid op RSG met dr. John Lopes, mediese biochemikus en fisioloog en prof Jonathan Peter, hoof van kliniese immonologie en allergie aan die Universiteit van Kaapstad en Groote Schuur Hospitaal.

Luister na die volledige onderhoud: