Hoe werk kruisondervraging?


Igna Klynsmith praat oor afknouery by die werksplek, en of iemand afgedank kan word omdat hullr ongewild is.

Strafregkenner dr. Llewelyn Curlewis verduidelik hoe kruisondervraging werk.