Hoe werk ruimteweervoorspellings?


Sondag 27 September 2020

Kobus Olckers kyk na die ruimteweervoorspelling.

Daar is ‘n bespreking na aanleiding van ‘n luisteraarsvraag oor hoe paralaks in die ruimte gebruik word om afstand te bepaal.

Die kwessie of die ruimte ‘n absolute vakuum is, word ook bespreek.