Hoe word die spoed van lig gemeet?


Die spoed van lig is 300 000 km per sekonde. Die naaste ster aan ons, behalwe die son, is Alfa Centauri wat 4,3 ligjaar ver is. As mens die huidige snelheid neem van satelliete wat om die aarde wentel, 29 000 km per uur, sal dit 80 000 jaar neem om by daardie ster uit te kom! Hoe word die spoed van lig gemeet?

Beplanning word gedoen om tuie op die maan te plaas wat met mekaar kan kommunikeer. Dit behels ‘n “trop” tuie wat die maan outonomies sal ondersoek. Ons het meer inligting oor hierdie interessante projek.