Hoe word ruimtetoerisme beplan?


Richard Branson

Sir Richard Branson en sy span het die afgelope week die voorblaaie gehaal met sy poging om die eeu van ruimtetoerisme in te lui.

Die span praat hieroor, en verduidelik ook hoe ruimtewetenskaplikes mik om ‘n tuig op ‘n spesifieke datum by ‘n planeet te laat aankom, veral as die tuig agt maande neem om byvoorbeeld na Mars te reis.

Branson in die ruimtetuig

Virgin Galactic