Hoekom het SA nie ‘n jurie-stelsel nie?


Igna Klynsmith bespreek die Neurenberg-verhore.

Hy praat ook oor die juriestelsel en hoekom dit in Suid-Afrika afgeskaf is.

Spesialisgas Elmari Richter praat oor ‘n intereassante verwikkeling in die reg wat op 10 Oktober 2023 deur die konstitusionele hof toegestaan is.