Hoekom kan mens op die maat van musiek dans?


Sondag 12 November 2017
‘n Span wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Chris Swanepoel.

Is dit moontlik om ‘n insek van Emalahleni (Witbank) op grond van ‘n skets te identfiseer?

Waar kom die mens se se vermoë vandaan om op die maat van musiek te dans?

En is dit akkuraat om ‘n mens te beskryf as ‘n 32 voet lange kanaal waardeur voedsel beweeg?