Hoekom sien SA nie auroras nie?


In Suid-Afrika is ons nie bevoorreg om die suider- of noorderligte te sien nie. Stefan Lotz verduidelik hoekom dit die geval is.

Daar is inligting oor ‘n nuwe robotiese teleskoop wat by die Boyden-sterrewag opgerig is.

Daar is heelwat geskryf oor die volledige sonverduistering wat onlangs plaasgevind het. Mense in Antarktika kon wel die skouspel in volle glorie aanskou.