Hoekom word ‘n reeksoortreder op parool vrygelaat?


Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n saak wat verband hou met die ontwerpregistrasie van drukstawe; en ‘n appèluitspraak oor die Paroolraad se verantwoordelikheid om te verduidelik waarom ‘n reeksoortreder op parool vrygelaat word. Hy beantwoord ook ‘n vraag oor die gebruik van trusts en maatskappye om persoonlike bates te beskerm in geval van insolvensie.