Interessante bevindings oor kameelperde


‘n Tong wat tot ‘n halwe meter lank kan wees, en ‘n nek so lank as 1,8 meter. Kameelperde is wonderlike, unieke hoefdiere. Professor Francois Deacon van die Universiteit van die Vrystaat is al jare lank besig met interessante navorsing op kameelperde.