Is daar iets soos gratis elektrisiteit?


Hoekom neem blou-ape dwelms? Hoekom raak olifante dronk? Hoekom vrek sekere voëls van alkoholvergiftiging? Hoekom word vlêrmuise deur niks geaffekteer nie?

Hoe perfeksionisties is stinkbesies?

Is daar iets soos gratis elektrisiteit wat al ons kragprobleme kan oplos?