Is daar lewe in die buitenste ruim? Home Natuur Wetenskap & Tegnologie Hoe verklaar jy dit? Gepubliseer op 13/01/2020. Is daar lewe, soos ons dit ken, in die buitenste ruim? Hoe kry jy jou hande op brékfis-heuning sonder om die byekorf oop te maak? Ons gesels oor ‘n oulike kontrêpsie wat ‘n luisteraar daaroor ingestuur het. Laai Af (19 522KB) Teken in met iTunes Luister