Is die ruimte stikdonker? Waarom dy dit steeds uit?


Die heelal dy steeds uit

Is die ruimte heeltemal donker?

Die span praat ook die uitdying van die heelal, en waarop die beginsel gebaseer is.

Het jy al van ‘n skrikkelsekonde gehoor? Skrikkeljare is algemeen bekend, maar ‘n skrikkelsekonde?

Een van die bekende begrippe in die ruimtewetenskap is die mikrogolf-agtergrondgeraas, maar daar is nou vasgestel dat daar ook so iets soos ‘n agtergrondgebrom is.