Is hoë sonaktiwiteit goed vir jou sonpanele?


Die son is tans baie aktief. Is hoë sonaktiwiteit voordelig vir jou sonpanele? Die antwoord sal jou verbaas.

‘n Luisteraar wil ook weet wat die uitwerking op die menslike liggaam sal wees as die mens uiteindelik ‘n reis na Mars onderneem.