Is jy ‘n etiese pasiënt?


Dokters moet aan besliste en spesiefieke etiese optrede voldoen. Hulle mag nie wetend die pasiënt benadeel nie, hulle mag nie pasiënt-inligting verklap nie, en so meer.

Maar wat van die pasiënt? Wat mag die dokter van die pasiënt verwag? Is jy ‘n ideale pasiënt, ‘n loskop-pasiënt, ‘n volstruis-pasiënt of  ‘n buffel-pasiënt? Wat sal jou reaksies op die onderstaande situasies die beste beskryf? (Die meer ideale reaksies word in ‘bold’ aangedui.)