Is jy wetlik verplig om ‘n misdryf aan te meld?


Igna Klynsmith bespreek die befondsing en onderhoud van ‘n voertuig vir inwoners van deeltitelkomplekse of oorde.

Hy verduidelik of ‘n lewensmaat ook ‘n ouerlike reg het, veral wanneer kunsmatige bevrugting ter sprake is.

Spesialisgas Volker Kruger praat oor of ‘n persoon wat bewus is van ‘n misdryf, verplig is om dit by die polisie aan te meld.