Is kaas gesond vir tuinvoëls?


Die syster

Kan ek my tuinvoëls kaas voer, of is dit ongesond vir hulle?

Wetenskaplikes beantwoord dié vraag in Hoe verklaar jy dit (Sondag 8 Julie 2018) onder leiding van Chris Swanepoel.

Hulle beantwoord ook die volgende luisteraarsvrae:

  • Hoe gebeur dit dat klippe, rotse en sand in ‘n vulkaan só warm word dat dit kokend oorborrel en die lug in geslinger word?
  • Is dit waar dat slange kleurblind is?