Joernalis vertel van besoek aan Oekraïne


Rusland se oorlog in Oekraïne is al langer as twee jaar aan die gang. Duisende mense – soldate en burgerlikes – het al in die oorlog omgekom. Rusland het die naweek verkiesing gehou.

Marizanne Kok is ‘n seniorjoernalis by Rapport, en het pas uit Oekraïne teruggekeer.