As jou hond iemand byt…


Igna Klynsmith gesels:

  • oor die omstandighede waaronder jy aanspreeklik gehou kan word as jou hond iemand byt,
  • en kyk na ‘n hofsaak oor jou reg op moedertaalonderrig aan universiteite.
  • Hy bespreek ook ‘n hofsaak oor ‘n werknemer wat ná ‘n selfdoodpoging, geskend en met verminderde spraakvermoë sy werk wil hervat.