Jy móét in hegtenis geneem word as jy 40km/h vinniger as spoedgrens ry


Het jy geweet jy móét in hegtenis geneem word as jy die spoedgrens met meer as 40km/h oorskry?

Kan ‘n hof kastrasie deel maak van ‘n vonnis vir verkragting?

Wanneer mag jy ‘n inbreker doodskiet?

‘n Hofsaak met kersvader as bron van sonde met die bure, word ook bespreek.