Kan elektrisiteit uit kosmiese strale getap word?


  • Kan ‘n mens elektrisiteit uit die kosmiese agtergrondstrale tap?
  • Wie besluit watter diere moet as probleemdiere geklassifiseer word?
  • Hoe het reënmeters ontwikkel, en wat is die nut daarvan?

    Luister na die antwoorde van wetenskaplikes op hierdie vrae wat in Hoe verklaar jy dit? beantwoord is.