Kan erfgename eksekuteur weier?


Igna Klynsmith gee raad oor wat om te doen as jy in ‘n motorongeluk betrokke was, en

of erfgename kan weier om die eksekuteur wat in die testament benoem is te aanvaar.

Hy bespreek ook ‘n hofsaak oor ‘n skool vir kinders met spesiale behoeftes wat geweier het om ‘n leerder toe te laat.

Luister na Regsake: