Kan geelwortels nagsig verbeter?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 27 Mei 2018 –
  1. Waar kom die Tobie se naam vandaan?
  2. Waarom verkies bye meeldou op die blare van plante bo die nektar in blomme?
  3. Kan die eet van geelwortels ‘n mens help om beter te sien in die nag?
  4. En wat kan ‘n individu doen om die bewaring van die Kaapse reënpadda te help verseker?