Kan iemand op jou erf woon en weier om te trek?


Regsake: Maandag 26 Februarie 2018

As jou eis teen iemand in die hof slaag, maar hy appelleer teen die uitspraak, kan jy op betaling aanspraak maak voordat die appèl afgehandel is? Wanneer mag hofverrigtinge op TV uitgesaai word? Kan iemand wat op jou eiendom woon en weier om te trek, hom beroep op die reg tot voldoende behuising volgens die Grondwet?