Kan jy ‘n kooptransaksie stop?


Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae oor boedels, afknouery in die werksplek, en hoe om ‘n kooptransaksie stop te sit.

Est-Marie McCallahan praat oor handelsbeperking.