Kan jy sterf as jou hele liggaam met verf bedek word?


Ons probeer uitwerk of daar ‘n monster in die Kunene-rivier woon.

Ons gesels oor James Bond en die meisie wat met goue verf bedek word; treintjiewurms en hoekom uie ons oë brand.