Kan kontrakte via WhatsApp-boodskappe gesluit word?


Igna Klynsmith bespreek Apartheidswetgewing en hoe dit detyds in die hof toegepas is.

Hy bespreek ook ‘n luisteraarsbrief wat handel oor jurisdiksie, en hoe dit werk indien iemand op ‘n vliegtuig ‘n misdaad sou pleeg.

Spesialisgas Volker Krüger praat oor kontrakte en of dit via WhatsApp-boodskappe gesluit kan word.