Kan ‘n mens vinnig Dracula-tande kry?


Dracula tande

Is dit biologies moontlik vir ‘n mens om binne sekondes slagtande te ontwikkel en weer net so vining te absorbeer?

Dit is een van die vrae wat wetenskaplikes beantwoord in Hoe verklaar jy dit? Die vraag is gevra na aanleding van getuienes dat een van die beskuldigdes in die Krugersdorp-moordsaak se slagtande binne sekondes groei en dan weer verdwyn. Die kort antwoord is nee. Maar ‘n mens kan seker vinning vals Dracula-tande insit en uithaal. Of jou snytande met veneers laat ombou tot tande met lang en skerp punte, maar dan kan dit nie weer skielik verdwyn nie.

Hulle beantwoord ook die volgende vrae:

Wat is die doel van die dun beentjie wat aan die agterkant van ‘n hoenderboudjie aangetref word?

Hoekom drom miere op die kabels van ‘n elektriese heining saam?