Klagtes oor die verbruikersombud – hoe nou gemaak?


Igna Klynsmith praat oor nasionale testamenteweek, en verduidelik hoe dit werk. Hy bespreek ook klagtes oor die verbruikersombud, asook ‘n luisteraarsbrief wat handel oor die wetlike verpligting van eienaars van voltitelkomplekse.

Spesialisgas Martin Bezuidenhout praat oor die padongelukkefonds.