Komeet Leonard se helder lig; Is dit moontlik om die spoed van lig te bereik?


Komeet Leonard se posisie in die suidelike naghemel

Daar is die afgelope dae baie gepraat oor die komeet Leonard wat bokant ons westelike horison kuier. Lafras Smit vertel meer van hierdie besoeker.

Daar is nuus oor ‘n sterrekundige wat ‘n besondere foto van die maan gepubliseer het. Hy het 200 000 foto’s geneem en dit saamgestel om ‘n baie realistiese foto van die maan te produseer.

En, is dit moontlik om byna die spoed van lig te bereik?

Die baan van die komeet

Lees meer oor komeet Leonard:
https://hothardware.com/news/comet-leonard-returns-to-earths-orbit