Kompas: Die lewe van ‘n lugwaardin Home Kompas Gepubliseer op 22/12/2024. 20/12/2024 As lugwaardin het Dee Theart die wêreld plat gereis. Sy het ook ‘n keer of twee die buiteland alleen aangepak. Sy vertel hoe jy jou droom om oorsee te reis, kan bewaarheid.