Lewe op Venus en nuwe ruimte-kamera


Venus langs die Aarde (regs).

Die ontdekking van moontlike lewe op ons buurplaneet, Venus, het ruimtekundiges opgewonde gemaak.

Teleskope maak deesdae van CCD-tegnologie gebruik om beelde uit die ruimte te registreer. ‘n Reuse CCD-kamera sal binnekort in ‘n teleskoop in Chili geinstalleer word. Die kamera se sensor het ‘n grootte van 3,200 megapixels.