Loop lig vir oor-die-toonbank genetiese toetse


In ons reeks oor genetika en genetiese raad, praat ons met genetiese raadgewer Frieda Loubser oor genetiese toetse wat direk aan die verbruiker verkoop word, byna soos oor-die-toonbank-medisyne. Dis egter dikwels nie so effektief en akkuraat nie.