Luister na gedigte oor kerse en kaggelvuurtjies


Ons omarm beurtkrag deur te luister na gedigte oor kerse en kaggelvuurtjies – dié dinge waartoe ons ons wend wanneer dit skielik koud en donker word. Die voorleser is Johann Nel.