Maak dit saak of die Matamata-waterskilpad uitsterf?


Die Matamata waterskilpad

Stem jy saam dat die Matamata-waterskilpad ‘n vreemde gedroggie is? Hoekom lyk hy so? Maak dit (ekologies) saak as ‘n onbelangrike diertjie uitsterf?

Ons vind meer uit oor die ontwikkeling van insekvlerke.

Die Matamata waterskilpad