Maak fluoresserende ligte bye dood?


Ons pak die raaisel van dooie bye wat in die oggende aangetref word by fluoresserende ligte.

Ons gaan ook uitvind of ‘n halfvol warmwaterfles langer warm bly as ‘n propvol warmwaterfles.