Mag bank-eksekuteur weier om klein boedel te beredder?


Mag ‘n bank wat as eksekuteur aangestel is, weier om ‘n boedel te beredder as dit te klein is, of skuld wat reeds verjaar het van die boedel verhaal?

Wat is die beste manier om geld aan minderjarige kinders te bemaak?

Wat is die vereistes vir ‘n opsie om ‘n gedeelte van ‘n plaas te koop?

Dié regsvrae is deur Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek.