Mag ‘n werkgewer op grond van ouderdom teen ‘n werknemer diskrimineer?


Igna Klynsmith bespreek verskeie luisteraarsvrae oor boedels. Spesialisgas
Johan Botes sluit praat verder oor diskriminasie deur werkgewers teenoor werknemers op grond van ouderdom.