Magnetiese noordpool wyk al vinniger af van noord


Die magnetiese noordpool is besig om al hoe vinniger van die ware noord af te wyk. Navorsing wys dat die afwyking baie jare lank gering was, maar sedert 1980 versnel het.

Prof Pieter Kotzé van die Magnetiese Observatorium in Hermanus het met Metzi van der Merwe gepraat oor dié afwyking en die implikasies daarvan.