Magnetiese storms in die ruimte


As mens snags opkyk na die sterrehemel, lyk alles kalm en rustig, maar eintlik kan die ruimte ‘n rowwe plek wees. Een van die verskynsels wat die Aarde bedreig, is magnetiese storms. In die verlede was daar twee sulke storms wat opspraak verwek het. Die storm in 1859, bekend as die Carrington-voorval, het groot dele van die VSA en Europa sonder krag gelaat. Meer onlangs het ‘n storm Quebec in Kanada getref en ook aansienlike skade aan kragnetwerke aangerig.

Aurora Borealis oor Kanada

Aurora australis