Meer oor die Jesus-akkedis, ‘n wollerige wurm en vreemde swamme


Hoe verklaar jy dit dat die Jesus-akkedis oor water kan hardloop sonder om te sink?

‘n Luisteraar vra of ons ‘n wollerige wurm van Ellisras kan identifiseer.

En, watter vreemde swamme groei in Humansdorp?