Meer oor duif-vrektes, giftige akkedisse en vreemde seediertjies


Wat kan die oorsaak wees van groeter getalle duif-vrektes?
Is daar iets soos ‘n giftige akkedis en waar kom hulle voor?
En ons dierkundige gaan ‘n vreemde seediertjie van Hermanus identifiseer.