Meer oor ‘n stofmaan, ruimteteleskoop, Marshelikopter en nuwe ruimtestasie


Het jy al van ‘n stofmaan gehoor? Lafras Smit verduidelik wat dit is.

Daar is nuus oor die James Webb-ruimteteleskoop wat nou al ‘n jaar lank in die ruimte rondtuur.

Die span praat oor Ingenuity Marshelikopter, en hoe dit grense verskuif.

Die vergadering van Bricslande vind in Augustus in Suid-Afrika plaas. Rusland het onlangs aangebied om lidlande te betrek om ‘n nuwe ruimtestasie te bou. Wat is die implikasies hiervan vir die Suid-Afrikaanse Ruimtegemeenskap?