Meisie vertel van haar depressie, selfdoodgedagtes en omkeer


Selfdood is ‘n hartseer werklikheid in Suid-Afrika, en die statistiek skets ‘n onrusbarende prentjie. Chrislynn Sias praat met Robin-Leigh Cupido oor haar reis met depressie en selfdood, en hoe dit aanleiding gegee het tot ’n selfdoodvoorkomingstoer na skole.

Die bekroonde akteur, Carlo Daniels, gesels oor sy sukses.