Met watter diere mag geboer en geteel word?


Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n lys diere wat volgens wet mee geboer en geteel mag word.

Hy bespreek ook ‘n luisteraarsbrief oor aandeelhouers van ‘n maatskappy wat besluit het om die direkteur van die maatskappy te verwyder.

Spesialisgas Volker Krüger praat oor ‘n dispuut oor ‘n fontein in die Wes-Kaapse Sederberg wat in die hof geëindig het.