Is mikrogolf-oonde gevaarlik?


Hoe verklaar jy dit: Sondag 14 Januarie 2018

In dié program onder leiding van Chris Swanepoel beantwoord ‘n span wetenskaplikes luisteraars se vrae. Die vrae wat bespreek word, is:

  1. Hoe werk feromone by mense en diere?
  2. Hou ‘n mikrogolfoond enige kankergevaar vir die gebruiker in?
  3. Watter gevaar hou elektriese heinings vir diere soos verkleurmannetjies in?