Wie betaal jou verhuisingskoste?


  1. Moet jou werkgewer jou verhuisingskoste dek as hy jou verplaas?
  2. Wat is die regte van kinders wat hulle ouerhuis wil verlaat om by iemand anders te gaan woon?
  3. Wanneer kom ‘n testamentêre trust tot stand?
  4. Moet die Opperraad ingevolge die tradisionele reg met die gemeenskap konsulteer oor belangrike besluite?

Igna Klynsmith bespreek bostaande regsvrae met Ian Wessels.